Leonie Benesch

Leonie Benesch
Geboorte 22 April 1991 (1991-04-22) (33 jaar oud)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Leonie Benesch (gebore 22 April 1991) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The White Ribbon (2009) en in die televisiereekse The Crown (2016) en Babylon Berlin (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne