Leopold II | |
---|---|
Heilige Romeinse Keiser | |
Leopold II van die Heilige Romeinse Ryk
| |
Vorstehuis | Habsburg |
Titels | Heilige Romeinse Keiser; Koning in Duitsland; Koning van Hongarye; Koning van Boheme; Koning van Kroasië; Groothertog van Toskane |
Regeer | 1790 – 1 Maart 1792 |
Voorganger | Josef II |
Opvolger | Frans II |
Volle naam | Peter Leopold Joseph Anton Joachim Pius Gotthard |
Gebore | 5 Mei 1747; Wene, Oostenryk |
Oorlede | 1 Maart 1792; Wene, Oostenryk |
Eggenoot | Maria Luisa van Spanje |
Kinders | Maria Theresa van Oostenryk Frans II Ferdinand III, Groothertog van Toskane Aartshertog Karel, Hertog van Teschen Aartshertog Alexander Leopold van Oostenryk Aartshertog Josef, Paltsgraaf van Hongarye Aartshertogin Maria Clementina van Oostenryk Aartshertog Anton Victor van Oostenryk Aartshertog Johann van Oostenryk Aartshertog Rainer Joseph van Oostenryk Aartshertog Louis van Oostenryk Aartshertog Rudolf van Oostenryk |
Vader | Frans I |
Moeder | Maria Theresa |
Godsdiens | Rooms-Katolieke Kerk |
Leopold II (5 Mei 1747 – 1 Maart 1792) was 'n keiser van die Heilige Romeinse Ryk. Hy is gebore in Wene, Oostenryk, as die derde seun van Frans I, Heilige Romeinse Keiser. Sy moeder was Maria Theresa van Oostenryk. Van jongs af het hy beïndruk met sy leerywer. Die politiese filosoof Karl Anton von Martini was een sy leermeesters.