Lesley-Ann Brandt

Lesley-Ann Brandt
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 2 Desember 1981 (1981-12-02) (43 jaar oud)
Nasionaliteit Suid-Afrikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lesley-Ann Brandt (gebore 2 Desember 1981) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Painkillers (2015) en in die televisiereekse Spartacus: War of the Damned (2010), Gotham (2014), en Lucifer (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne