Leslie Banks

Leslie Banks
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Leslie James Banks
Geboorte (1890-06-09)9 Junie 1890
Sterfte 21 April 1952 (op 61)
Nasionaliteit Engels
Kinders Daphne, Virginia, en Evangeline
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Leslie Banks (9 Junie 1890 – 21 April 1952) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Most Dangerous Game (1932), The Man Who Knew Too Much (1934), Jamaica Inn (1939), en Haunted Honeymoon (1940).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne