Leslie Grossman

Leslie Grossman
Geboortenaam Leslie Erin Grossman
Geboorte 25 Oktober 1971 (1971-10-25) (53 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Leslie Grossman (gebore 25 Oktober 1971) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Can't Hardly Wait (1998) en Itty Bitty Titty Committee (2007), en in die televisiereekse Popular (1999) en What I Like About You (2002).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne