Leslie Hope

Leslie Hope
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Leslie Ann Hope
Geboorte 6 Mei 1965 (1965-05-06) (59 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en skryfster
Aktiewe jare 1981–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Leslie Hope (gebore 6 Mei 1965) is 'n Kanadese aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Men at Work (1990), Never Back Down (2008), en Crimson Peak (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne