Leslie Howard | |
![]() | |
Geboortenaam | Leslie Howard Steiner |
---|---|
Geboorte | 3 April 1893 |
Sterfte | 1 Junie 1943 (op 50) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | Ronald Howard (British actor) |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1913–1942 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Leslie Howard (3 April 1893 – 1 Junie 1943) was 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Pygmalion (1938), Gone with the Wind (1939), 'Pimpernel' Smith (1941), en Spitfire (1942).