Leslie Nielsen | |
![]() | |
Geboortenaam | Leslie William Nielsen |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1950–2010 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Leslie William Nielsen (11 Februarie 1926 – 28 November 2010) was 'n Kanadese akteur, komediant en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Forbidden Planet (1956), Airplane! (1980), The Naked Gun: From the Files of Police Squad! (1988), en The Naked Gun 2½: The Smell of Fear (1991).