Leslie Stefanson

Leslie Stefanson
Geboortenaam Leslie Ann Stefanson
Geboorte 10 Mei 1971 (1971-05-10) (53 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Leslie Stefanson (gebore 10 Mei 1971) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente As Good as It Gets (1997), The General's Daughter (1999), Unbreakable (2000), en The Hunted (2003).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne