Leslie Uggams

Leslie Uggams
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Leslie Marian Uggams
Geboorte 25 Mei 1943 (1943-05-25) (81 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Leslie Uggams (gebore 25 Mei 1943) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Black Girl (1972), Deadpool (2016), en Deadpool 2 (2018).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne