Leslie van Houten | ||
![]() | ||
Van Houten in 1999. | ||
Gebore | 23 Augustus 1949 | |
Bynaam | Louella Alexandria Leslie Marie Sankston Linda Sue Owens Lulu | |
Ander name | Leslie Louise van Houten (geboortenaam) | |
Misdaadbesonderhede | ||
Misdaad | Moord | |
Beweging | Mansonbende | |
Vonnisbesonderhede | ||
Vonnisdatum | 29 Maart 1971 | |
Vonnis | Doodstraf, versag tot lewenslank (1972) | |
Status | In tronk |
Leslie Louise van Houten (gebore 23 Augustus 1949) is 'n Amerikaanse veroordeelde moordenaar en voormalige hooflid van die Mansonbende, wat deur Charles Manson gelei is.[1] In haar tyd by die bende was sy onder verskeie byname bekend, soos Louella Alexandria, Leslie Marie Sankston, Linda Sue Owens en Lulu.