Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Leven Rambin | |
![]() | |
Geboortenaam | Leven Alice Rambin |
---|---|
Geboorte | 17 Mei 1990 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en skryfster |
Aktiewe jare | 2004–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Leven Rambin (gebore 17 Mei 1990) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Hunger Games (2012) en in die televisiereekse True Detective (2014) en The Path (2016).