Leverkusen

Leverkusen

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Noordryn-Wesfale
 Koördinate 51°2′N 6°59′O / 51.033°N 6.983°O / 51.033; 6.983
 Gestig op 1 April 1930
 Stadstatus 1 April 1930
 Oppervlakte:  
 - Totaal 78,85 vk km
 Hoogte bo seevlak 60 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2011) 161 195[1]
 - Bevolkingsdigtheid 2 044/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Reinhard Buchhorn (CDU)
 Amptelike webwerf leverkusen.de
Die Japannese tuin met die Bayer AG se hoofkwartier in die agtergrond

Leverkusen is 'n stad in Noordryn-Wesfale in Duitsland wat veral bekend staan as die hoofkwartier van die chemiese maatskappy Bayer AG en die sokkerklub Bayer 04 Leverkusen. Die stad het 161 195 inwoners op 31 Desember 2011 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 78,85 km².

  1. (de) "Information und Technik Nordrhein-Westfalen". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 September 2011. Besoek op 15 Desember 2012.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne