Lewis Stone | |
![]() | |
Geboorte | 15 November 1879 |
---|---|
Sterfte | 12 September 1953 (op 73) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1911–1953 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lewis Stone (15 November 1879 – 12 September 1953) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Sin of Madelon Claudet (1931), Queen Christina (1933), Life Begins for Andy Hardy (1941), en Andy Hardy's Private Secretary (1941).