Lewis Wilson
|
|
Geboortenaam
|
Lewis Gilbert Wilson[1]
|
Geboorte
|
(1920-01-28)28 Januarie 1920
|
Sterfte
|
9 Augustus 2000 (op 80)
|
Nasionaliteit
|
Amerikaans
|
Kinders
|
Michael G. Wilson
|
Beroep(e)
|
Akteur
|
Aktiewe jare
|
1943–2000
|
Internet-rolprentdatabasis-profiel
|
Lewis Wilson (28 Januarie 1920 – 9 Augustus 2000) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Batman (1943), There's Something About a Soldier (1943), en Wild Women (1951), en in die televisiereeks Craig Kennedy, Criminologist (1952).
- ↑ "Michael Wilson Biography (1942-)" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Junie 2017.