Lia Sargent | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1983–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lia Sargent (gebore 20 Februarie 1957) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ghost in the Shell (1995) en Perfect Blue (1997), en in die televisiereeks The Big O (1999).