Lia Williams | |
Geboorte | 26 November 1964 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en regisseuse |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lia Williams (gebore 26 November 1964) is 'n Engelse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Foreigner (2017) en in die televisiereekse Doc Martin (2004) en The Missing (2014).