Liam Aiken

Liam Aiken
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Liam Pádraic Aiken[1]
Geboorte 7 Januarie 1990 (1990-01-07) (35 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1997–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Liam Aiken (gebore 7 Januarie 1990) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Stepmom (1998), Road to Perdition (2002), Good Boy! (2003), en A Series of Unfortunate Events (2004).

  1. Staff, Variety (13 Oktober 1992). "Bill Aiken" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Augustus 2018.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne