Liam Sullivan

Liam Sullivan
Geboorte (1923-05-18)18 Mei 1923
Sterfte 18 April 1998 (op 74)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Liam Sullivan (18 Mei 1923 – 18 April 1998) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Magic Sword (1962) en in die televisiereekse The Twilight Zone (1959), The Man from U.N.C.L.E. (1964), en Star Trek (1966).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne