Liana Liberato

Liana Liberato
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 20 Augustus 1995 (1995-08-20) (29 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Liana Liberato (gebore 20 Augustus 1995) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Trust (2010), Stuck in Love (2012), If I Stay (2014), en The Best of Me (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne