Ligging in Letland | Wapen |
![]() | |
![]() | |
Vlag | |
![]() | |
Land | ![]() |
Koördinate | 56°31′N 21°1′O / 56.517°N 21.017°O |
Stigting | 1625 |
Stadstatus | 1625 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 60,4 vk km |
Hoogte bo seevlak | 7 m |
Bevolking: | |
- Totaal (1 Januarie 2016) | 78 144 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 293,77/vk km |
Tydsone | UTC +2 (OET) |
- Somertyd | UTC +3 (OEST) |
Burgemeester | Jānis Vilnītis (LRA) |
Amptelike Webwerf | varti.liepaja.lv Geargiveer 13 Maart 2016 op Wayback Machine |
Liepaja (Lets: [liepaːja] , Duits: Libau, Russies: Лиепая, Pools: Lipawa, Litaus: Liepoja, Jiddisj: ליבאַװע Libave) is 'n hawestad aan die Oossee in die weste van Letland. Met 'n bevolking van sowat 78 000 is dit die derde grootste stad in Letland.[1]