Ligskadugrens

Die Aarde se ligskadugrens soos vanuit die ruimte gesien.

'n Ligskadugrens (Engels: terminator of twilight zone) is 'n bewegende lyn wat die verligte deel van 'n hemelliggaam van sy nagkant skei. 'n Waarnemer op die ligskadugrens van 'n wentelende liggaam met 'n atmosfeer sal skemerlig ervaar vanweë die verstrooiing van lig deur deeltjies in die gaslaag.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne