Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lil' JJ | |
Geboorte | 31 Oktober 1990 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lil' JJ (gebore 31 Oktober 1990) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Yours, Mine & Ours (2005) en Crossover (2006), en in die televisiereekse Just Jordan (2007) en Men of a Certain Age (2009).