Lilian Harvey

Lilian Harvey
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1906-01-19)19 Januarie 1906
Sterfte 27 Julie 1968 (op 62)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1924–1940
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lilian Harvey (19 Januarie 1906 – 27 Julie 1968) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Die Drei von der Tankstelle (1930), Congress Dances (1931), I Am Suzanne! (1933), en Let's Live Tonight (1935).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne