Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Liliana Mumy | |
Geboortenaam | Liliana Berry Davis Mumy |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1997–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Liliana Mumy (gebore 16 April 1994) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Santa Clause 2 (2002), Cheaper by the Dozen (2003), Cheaper by the Dozen 2 (2005), en The Santa Clause 3: The Escape Clause (2006).