'n Lilienkreuz (Duits) of in Engels, cross fleury of flory, is in die heraldiek 'n kruis wat aan die punte versier is met blomme.[1] Dit bevat gewoonlik die fleur-de-lis en driepasse.[2][3]
↑Newton, William (1846). A Display of Heraldry (in Engels). William Pickering. p. 165. Besoek op 16 Februarie 2020.