Lillian Porter

Lillian Porter
Geboorte (1917-02-24)24 Februarie 1917
Sterfte 1 Februarie 1997 (op 79)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lillian Porter (24 Februarie 1917 – 1 Februarie 1997) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Tin Pan Alley (1940), That Night in Rio (1941), en Song of the Islands (1942), en in die televisiereeks Judge Roy Bean (1955).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne