Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lillian Rich | |
![]() | |
Geboorte | 1 Januarie 1900 |
---|---|
Sterfte | 5 Januarie 1954 (op 54) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lillian Rich (1 Januarie 1900 – 5 Januarie 1954) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Never Say Die (1924), The Golden Bed (1925), The Golden Web (1926), en The Isle of Retribution (1926).