Lily Rabe | |
Geboortenaam | Lily Rabe |
---|---|
Geboorte | 29 Junie 1982 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lily Rabe (gebore 29 Junie 1982) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente No Reservations (2007), All Good Things (2010), Pawn Sacrifice (2014), en Miss Stevens (2016).