Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lin Shaye | |
![]() | |
Geboorte | 12 Oktober 1943 Detroit, Michigan, Verenigde State |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1971–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lin Shaye (gebore 12 Oktober 1943) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente There's Something About Mary (1998), Dead End (2003), Insidious (2010), en Insidious: Chapter 3 (2015).