Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lin Tucci | |
Geboortenaam | Linda Petrucci |
---|---|
Geboorte | 8 Februarie 1960 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lin Tucci (gebore 8 Februarie 1960) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Showgirls (1995), Brooklyn Rules (2007), en Alto (2015), en in die televisiereeks Orange Is the New Black (2013).