Lin Biao | |
![]() Maarskalk Lin Biao | |
2de Adjunkvoorsitter van die Sentrale Komitee van die Kommunistiese Party van China
| |
Ampstermyn 1 Augustus 1966 – 13 September 1971 | |
Voorafgegaan deur | Liu Shaoqi |
---|---|
Opgevolg deur | Wang Hongwen |
Adjunkvoorsitter van die Sentrale Komitee van die Kommunistiese Party van China
| |
Ampstermyn 25 Mei 1958 – 13 September 1971 | |
Eersterangse Adjunkpremier van die Volksrepubliek China
| |
Ampstermyn 21 Desember 1964 – 13 September 1971 | |
Premier | Zhou Enlai |
Voorafgegaan deur | Chen Yun |
Opgevolg deur | Deng Xiaoping |
Adjunkpremier van die Volksrepubliek China
| |
Ampstermyn 15 September 1954 – 13 September 1971 | |
Premier | Zhou Enlai |
Minister van Nasionale Verdediging
| |
Ampstermyn 17 September 1959 – 13 September 1971 | |
Premier | Zhou Enlai |
Voorafgegaan deur | Peng Dehuai |
Opgevolg deur | Ye Jianying |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Huanggang, Hubei, Qing-dinastie | 5 Desember 1907
Sterf | 13 September 1971 (op 63) Öndörkhaan, Mongolië |
Politieke party | Kommunistiese Party van China |
Eggenoot/-note | Zhang Mei (1937–42) Ye Qun (1942–71) |
Kind(ers) | Lin Xiaolin (dogter) Lin Liguo (seun) Lin Liheng (dogter) |
Alma mater | Republiek van China Militêre Akademie |
Militêre Diens
| |
Lojaliteit | ![]() |
Diens/Tak | ![]() |
Jare in diens | 1925–1971 |
Rang | ![]() |
Eenheid | 1ste Korps 1ste Rooi Leër Korps 115 Divisie, 8ste Leërgroep Volksbevrydingsleër |
Toekennings |
Lin Biao | ||
Name (taalvariante) | ||
Vereenvoudigde Chinees | 林彪 | |
Pinyin | Lín Biāo | |
Wade-Giles | Lin Piao | |
Kantonees | Làhm Bīu |
Lin Biao (5 Desember 1907 – 13 September 1971) was ’n maarskalk van die Volksrepubliek China wat deurslaggewend was in die Kommunistiese Party se oorwinning in die Chinese Burgeroorlog, veral in die noordooste. Hy was die generaal in twee beslissende veldtogte, waarna hy die Volksbevrydingsleër tot in Beijing gelei het. Hy het die Yangtzerivier in 1949 oorgesteek, die Kuomintang beslissend verslaan en beheer oorgeneem van die kusprovinsies in Suidoos-China.