Linda Bassett

Linda Bassett
Geboorte 4 Februarie 1950 (1950-02-04) (75 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Linda Bassett (gebore 4 Februarie 1950) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente East Is East (1999), The Hours (2002), Calendar Girls (2003), en Kinky Boots (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne