Linda Cardellini | |
![]() | |
Geboortenaam | Linda Edna Cardellini |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1994–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Linda Cardellini (gebore 25 Junie 1975) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Legally Blonde (2001), Scooby-Doo (2002), Brokeback Mountain (2005), en Avengers: Age of Ultron (2015).