Linda Evans | |
![]() | |
Geboortenaam | Linda Evenstad |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Lewensmaat | John Derek (trou 1968; skei 1974) Stan Herman (trou 1975; skei 1979) Patrick Curtis (1960–1962) George Santo Pietro (1980–1984) Yanni (1989–1998) |
Skool | Hollywood Hoërskool |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1960–1997; 2020–tans |
Rolprente |
|
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Linda Evans (gebore 18 November 1942) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Beach Blanket Bingo (1965) en Mitchell (1975), en in die televisiereekse Dynasty (1981) en Dynasty: The Reunion (1991).