Linda Manz

Linda Manz
Geboorte 20 Augustus 1961 (1961-08-20) (63 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Linda Manz (gebore 20 Augustus 1961) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Days of Heaven (1978), The Wanderers (1979), Out of the Blue (1980), en The Game (1997).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne