Linda Regan

Linda Regan
Geboortenaam Linda Mary Drinkwater
Geboorte 5 November 1949 (1949-11-05) (75 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Linda Regan (gebore 5 November 1949) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Minder (1979), Hi-de-Hi! (1980), en Harry and Cosh (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne