Linda Gray

Linda Gray
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Linda Ann Gray
Geboorte 12 September 1940 (1940-09-12) (84 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Kehly Thrasher-Sloane (b. 1966)
Jeff Thrasher (b. 1964)
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Linda Gray (gebore 12 September 1940) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Oscar (1991) en Star of Jaipur (1998), en in die televisiereeks Dallas (1978).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne