Lindsay Burdge

Lindsay Burdge
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Lindsay Burdge SXSW Film 2013-onderhoud

Geboortenaam Lindsay Michelle Burdge
Geboorte 27 Julie 1984 (1984-07-27) (40 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2008–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lindsay Burdge (gebore 27 Julie 1984) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Frances Ha (2012), The Midnight Swim (2014), The Invitation (2015), en Thirst Street (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne