Lindsay Frost

Lindsay Frost
Geboortenaam Lindsay Elisabeth Frost
Geboorte 4 Junie 1962 (1962-06-04) (62 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Lucas Giolito Casey Giolito
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lindsay Frost (gebore 4 Junie 1962) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dead Heat (1988), Collateral Damage (2002), en The Ring (2002), en in die televisiereeks Shark (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne