Lindsay Kemp

Lindsay Kemp
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lindsay Keith Kemp
Geboorte (1938-05-03)3 Mei 1938
Sterfte 24 Augustus 2018 (op 80)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lindsay Kemp (3 Mei 1938 – 24 Augustus 2018) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Wicker Man (1973) en Velvet Goldmine (1998).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne