Lindsay Price

Lindsay Price
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lindsay Jaylyn Price
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lindsay Price (gebore 6 Desember 1976) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Purple People Eater (1988) en Club Dread (2004), en in die televisiereekse Two and a Half Men (2003) en NCIS (2003).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne