Lindy Wilson | |
Lid van die Limpopo provinsiale wetgewer
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 4 Augustus 2023 | |
Voorafgegaan deur | Désirée van der Walt |
---|---|
Provinsiale Leier van die Demokratiese Alliansie in Limpopo
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 27 Mei 2023 | |
Vise | Marie Helm |
Voorafgegaan deur | Jacques Smalle |
Skadu-adjunkminister van Gesondheid
| |
Ampstermyn 5 Junie 2019 – 31 Julie 2023 | |
Leier | John Steenhuisen Mmusi Maimane |
Voorafgegaan deur | Lungiswa James |
Skadu-adjunkminister van Maatskaplike Ontwikkeling
| |
Ampstermyn 5 Junie 2014 – 5 Junie 2019 | |
Leier | Mmusi Maimane |
Voorafgegaan deur | Emmah More |
Opgevolg deur | Thandi Mpambo-Sibhukwana |
Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
| |
Ampstermyn 21 Mei 2014 – 31 Julie 2023 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 6 Maart 1961 |
Nasionaliteit | ![]() |
Politieke party | Demokratiese Alliansie |
Eggenoot/-note | Brian |
Kind(ers) | 5 |
Evelyn Rayne "Lindy" Wilson (gebore 6 Maart 1961) is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat sedert Augustus 2023 'n lid van die Limpopo provinsiale wetgewer, waar sy die Demokratiese Alliansie verteenwoordig. Wilson is in Mei 2023 as die provinsiale leier van die DA verkies. Wilson was voorheen 'n raadslid in die Polokwane Plaaslike Munisipaliteit, 'n DA-parlementslid, die DA se skadu-adjunkminister van maatskaplike ontwikkeling asook die DA se skadu-adjunkminister van gesondheid.