Lino Facioli

Lino Facioli
Geboortenaam Lino Schmidek Machado Facioli
Geboorte 29 Julie 2000 (2000-07-29) (24 jaar oud)
Nasionaliteit Brits
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2010–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lino Facioli (gebore 29 Julie 2000) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Get Him to the Greek (2010) en The Boy in the Mirror (2014), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne