Linus Roache

Linus Roache
Geboortenaam Linus William Roache
Geboorte 1 Februarie 1964 (1964-02-01) (61 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur en komponis
Aktiewe jare 1973–1976
1985–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Linus Roache (gebore 1 Februarie 1964) is 'n Engelse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Priest (1994), The Chronicles of Riddick (2004), Batman Begins (2005), en Non-Stop (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne