Lionel Abelanski

Lionel Abelanski
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 22 Oktober 1964 (1964-10-22) (60 jaar oud)
Nasionaliteit Frans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lionel Abelanski (gebore 22 Oktober 1964) is 'n Franse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Train of Life (1998), Atonement (2007), La banda Picasso (2012), en Magic in the Moonlight (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne