Lionel Belmore

Lionel Belmore
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1867-05-12)12 Mei 1867
Sterfte 30 Januarie 1953 (op 85)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lionel Belmore (12 Mei 1867 – 30 Januarie 1953) was 'n Engelse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Oliver Twist (1922), Bardelys the Magnificent (1926), Frankenstein (1931), en The Vampire Bat (1933).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne