Lionel Barrymore | |
![]() | |
Geboortenaam | Lionel Herbert Blythe |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1893–1954 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lionel Barrymore (28 April 1878 – 15 November 1954) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Free Soul (1931), You Can't Take It with You (1938), It's a Wonderful Life (1946), en Key Largo (1948).