Lionel Phillips

Lionel Phillips
Lionel Phillips. Portretskildery deur Giovanni Boldini (1845-1931), olie op doek, 1903. Johannesburgse Kunsmuseum.
Gebore6 Augustus 1855
Sterf2 Julie 1936
NasionaliteitVerenigde Koninkryk
BeroepMynmagnaat en politikus
EggenootFlorence Ortlepp
KindersTwee seuns, een dogter

Sir Lionel Phillips, 1ste baronet van Tylney Hall (* 6 Augustus 1855; † 2 Julie 1936) was 'n Suid-Afrikaanse mynmagnaat ("Randheer"), politikus en filantroop.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne