Lisa Banes | |
![]() | |
Lisa Banes in 2009
| |
Geboorte | 9 Julie 1955 |
---|---|
Sterfte | 14 Junie 2021 (op 65) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lisa Banes (gebore 9 Julie 1955- 14 Junie 2021) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cocktail (1988), Young Guns (1988), Gone Girl (2014), en A Cure for Wellness (2016).